Ving Rhames

Ving Rhames
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Irving Rameses Rhames
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1984–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ving Rhames is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pulp Fiction (1994), Mission: Impossible II (2000), Mission: Impossible - Rogue Nation (2015), en Guardians of the Galaxy Vol. 2 (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy